Kinderkerk Les: Wanneer sout laf raak 2: Die tong

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek Wanneer sout laf raak 2: Die tong…

Kinderkerk Les: Wanneer sout laf raak 1

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek Wanneer sout laf raak In Matt 5:13…

Kinderkerk Les: Om sout te wees 1

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Om sout te wees 1 In Matt…

Kinderkerk Les: Funles – Sout vir die aarde

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Funles – Sout vir die aarde: In…

Jeug Funaand: Challenges

Ons eerste EPIC Jeug byeenkoms van 2018 was ‘n funaand gewees. Ons het dit half in die vorm van ‘n ‘battle of the sexes’ formaat gedoen, omdat die kinders dit so geniet. Seuns en meisies is in aparte groepe verdeel en het teen mekaar deelgeneem. Die aand het bestaan uit vrae en ‘challenges’. Die seuns…

Sondagskool idees 6

Ons volgende Sondagskool idee: Bybel Charades. Ek onthou hoe ons as kinders dit altyd gespeel en geniet het, maar soos tegnologie die wêreld begin oorneem het, het ou treffers soos hierdie êrens langs die pad verlore begin raak. Ons het dit onlangs met ons kinders gedoen het was VERSTOM om te sien hoe hulle dit geniet!…