Internet Hulpbronne: Video clips 2

Hierdie is ons tweede ‘post’ oor video clips, in die eerste het ons clips gedeel wat ons gereeld gebruik. In hierdie post deel ons ‘n paar webtuistes waar julle kan gaan soek vir videoclips – behalwe YouTube. Onthou, soos op YouTube is daar baie goeie, inspirerende clips en baie gemors, hierdie is net nog ‘n…

Internet Hulpbronne: Victor Kids – Module 1

Onder die afdeling Internet Hulpbronne sal julle ‘n hele klomp ander webtuistes met gratis lesse vind. Onthou egter dat AL die lesse en materiaal op HIEDIE Blog ook GRATIS is. Ons Blog is nog baie jonk en ons het nog nie lesse oor al die belangrike temas wat julle dalk wil gebruik nie. Ons probeer…

Internet Hulpbronne: Nuttige Programme

Vandag wil ons julle bekendstel aan twee baie oulike hulpbronne. Al ons gratis inligting wat ons op die Blog laai is in pdf formaat omdat die dokumente kleiner as word is en dus minder spasie vat. Dit maak dit egter moeilik wanneer jy dit wil verander en jou eie wil maak, of net van die…

Internet Hulpbronne: Victor Kids – Graad 6-7

Onder die afdeling Internet Hulpbronne sal julle ‘n hele klomp ander webtuistes met gratis lesse vind. Onthou egter dat AL die lesse en materiaal op HIEDIE Blog ook GRATIS is. Ons Blog is nog baie jonk en ons het nog nie lesse oor al die belangrike temas wat julle dalk wil gebruik nie. Ons probeer…

Internet Hulpbronne: Victor Kids – Graad 4-5