Jeug Alpha – Snr.

Jeug Alpha – Seniors Ons gemeente het die Alpha kursus al ‘n hele paar keer met groot sukses aangebied, soos ek glo baie van julle ook al gedoen het. In 2015 het ons ervaar die Heilige Gees wil hê dat ons die Alpha kursus met ons Jeug moes doen. Die Jeug materiaal is egter net…