JESUS die rede vir Kersfees

  Ons het die afgelope paar weke baie tyd aan Kersfees spandeer en om ons kinders die ware betekenis van Kersfees te leer te leer. Vandag is Kersfees – ons Christusfees – kom ons vier dit vandag op ‘n manier wat eer aan JESUS sal bring. Ons deel graag hierdie oulike videoclip van Southland Christian…

Ons huis se reis na Kersfees

Hierdie is die laaste week voor Kersfees en ons wil graag ‘n baie besonderse hulpbron met julle deel wat julle as gesin in hierdie laaste week saam kan doen. Ons huis se reis na Kersfees: Wellington Moedergemeente het ‘n “kosblik” gepak vir huisgesinne wat saam wil dink oor die dieper betekenis van Kersfees.  Die kosblikke…

Kersfees Musiek

Ons Kersfees hulpbronne sal beslis nie volledig wees sonder Kersfees-musiek nie! Ons het (soos gewoonlik) op die internet gaan rondkrap opsoek na iets besonders om na te luister gedurende die Kerstyd. Dis beslis nie die ‘tradisionele Kersmusiek’ nie – alhoewel daar ‘n paar van die ou gunstelinge ook is. Daar is die MOOISTE Kersmusiek beskikbaar,…

Inkleurprente van Jesus se geboorte

Daar is baie Kersfees inkleurprente vir kinders op die Internet beskikbaar, maar min prente wat die hele verhaal van Jesus se geboorte vertel. Ons het bietjie gaan rondkrap en op ‘n klompie mooies afgekom en deel dit graag met julle. Gaan kyk gerus ook na die Blogpost: Die verhaal van Jesus se geboorte soos uit…

Kersfees: Name van Jesus

Ons het hierdie week op so mooi versie afgekom wat sê: Ek soek ‘n Kersfees wat JESUS fluister! Ons glo dat dit ons as kinders van God se hartsbegeerte is, om ‘n Kersfees te hê wat van Jesus Christus, Sy groot liefde en Sy groot offer getuig. Ons het op ‘n wonderlike hulpmiddel afgekom wat…

Sondagskool les: Jesus se geboorte Jnr.

  AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.  Junior lesse se kort en interaktief met baie praktiese aktiwiteite soos speletjies en illustrasies. Junior…

Sondagskool les: Jesus se geboorte Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Daar is ook…