Paasfees: Familie Paasfeesherdenkings

Algoa Gemeenskapskerk hou elke jaar ‘n Paasfeesherdenking die Donderdagaand net voor Paasnaweek. Hier is ‘n paar van die progamme wat ons al gebruik het. Jy kan hierdie programme ook met jou gesin oor Paasnaweek doen. Paasfeesherdenking – Paasfees ete Paasfeesherdenking – Luister na die Kruis Paasfeesherdenking – Jesus se Kruiswoorde     Advertisements

Paasfees: Jeug Paasfeesherdenkings

By Algoa Gemeenskapskerk glo ons dat dit belangrik is om ons kinders die ware betekenis van Paasfees te leer en nie dit wat die wêreld hulle leer nie. Ons hou die afgelope twee jaar ‘n Paasfeesherdenking vir ons kinders by EPIC Jeug om hulle te leer van Jesus se offer vir ons aan die kruis,…