#Sleutelgedagtes: Gadgets en Gizmos

Vandag wil ons julle breine bietjie prikkel en julle laat ‘voorraad-opname’ doen. Die vrae wat ons vandag wil vra is: Wat is in julle Jeugbediening-kas? HET julle ooit ‘n kas? Weet julle hoe belangrik so ‘n kas is?   As jy nie mooi vestaan nie: dit is die kas met al jou hulpbronne wat jy…

#Sleutelgedagtes: Kinders leer soos hulle leer

Hierdie is ‘n baie interessante onderwerp en beslis iets om oor na te dink wanneer dit kom by Sondagskool, Kinderkerk en Jeug. Ons wil tog graag hê dat ons kinders die maksimum moet leer tydens ‘n Sondagskool les of ‘n Jeugaand, maar maak ONS as leiers dit vir hulle moontlik? Elkeen van ons het ‘n…

#Sleutelgedagtes: Aanmelding van misdrywe teen kinders

Ons hoef seker vir niemand te vertel hoe ernstig misdrywe teen kinders is, hetsy dit seksuele molestering of mishandeling in watter vorm ookal is nie. Die effek van hierdie misdryf teen jou as kind, volg jou soos ‘n monster deur die res van jou lewe, tensy die Here jou self daarvan genees. Dis vreesaanjaend om…

#Sleutelgedagtes: Om iemand na Jesus toe te lei

Dis ‘n wonderlike ondervinding om iemand na die Here toe te lei.  Dit kan dalk ook ‘n kop krap ondervinding wees.  Hoe doen jy dit en wat bid jy vir daardie persoon?  Met hierdie sleutel gedagte wil ons graag ‘n paar wenke gee asook ‘n voorbeeld van ‘n gebed wat jy kan gebruik. Gesprek voor…

#Sleutelgedagtes: Uit die boks jeugidees

As jy hierdie Blog post lees, dan neem ons aan dat jy met die jeug werk. Ons glo dat jy saam met ons sal stem, dat dit wondelik is, maar soms ook ‘n balanseertoertjie geword het. Om kinders te kry om Sondagskool of Jeug by te woon bly ‘n geweldige uitdaging, omdat dit soms voel…