Speletjies: Wie’s wie in die Bybel?

Hierdie is ‘n heerlike speletjie om met jou groter, meer senior kinders te speel, en kan ook goed by ‘n volwasse sel werk. Wie’s wie in die Bybel? Hierdie speletjie word nie op ‘n spesifieke manier gespeel nie, so jy kan lekker kreatief daarmee raak. Jy kan dit as ‘n groepspeletjie gebruik of ‘n pare…

Speletjies: Vind die…

Vind die…. of  hidden objects soos dit beter bekend staan, is een van die speletjies wat binne ‘n kort tydjie ‘n groot treffer geword het. Wat dit vir Jeug, Sondagskool of Kinderkerk so goed laat werk is dat daar so baie temas in die Bybel is waaraan jy dit as ‘n ysbreker kan koppel. Ons…

Speletjies: Voltooi die prentjie

Voltooi die prente is ‘n heerlike, kreatiewe manier om jou kinders aan die gang te kry. Jy kan dit as ‘n aktiwiteit gebruik om tyd om te kry terwyl jy wag om te begin of as ysbreker vir ‘n spesifieke tema. Jy kan dit vir jou kinders gee met reëls by om bv. by jou…

Speletjies: Vind en kleur in

Hierdie is ‘n heerlike aktiwiteit wat jy met ‘n bietjie kreatiwiteit in ‘n lekker speletjie kan omskep. Dit werk baie goed om met jou kinders by Kinderkerk te doen terwyl julle wag om te begin. Dis selfs dalk iets om met die groter kinders te probeer. Deel jou kinders in pare op, en gee een blaai…

Speletjies: I spy…

Wie het nie die ‘I spy’ speletjie in die motor as kind gespeel nie? Dis seker een van die lekkerste speletjies om met kleintjies te speel. I spy… Vir hierdie speletjie word ‘n gedrukte “I spy” blaai vir elke kind gegee, die fasiliteer sê wat dit is wat gesoek moet word en die kind wat…

Speletjies: Bybel would you rather

Baie van ons ken die speletjie “would you rather” met al die weirdste vrae denkbaar. Ons het dit al ‘n paar keer met ons kinders gespeel, en alhoewel hulle gril vir die vrae, geniet hulle die speletjie baie. Bybel ‘would you rather’ Ons het op http://youthworkinit.com/10-christian-would-you-rather-questions-part-3/ se Bybelse ‘would you rather’ afgekom, en het dit vir…

Speletjies: Bybel Emoji’s

Ons het hierdie week op die OULIKSTE speletjie afgekom: Bybelse Emoji’s. Dis verwerk vanaf die webtuiste: https://www.projectinspired.com/can-you-guess-which-bible-stories-these-are-based-on-only-emojis/. Ons het dit in ‘n word dokument gesit sodat jy dit kan print, asook in ‘n PowerPoint afhangende van jou behoefte of jou hulpbronne. Daar is geen reëls nie, jy kies hoe jy dit wil speel. Dis ‘n heerlike…